Bonani -
Wild and Wonderfu
l has been apart of tourism in South Africa for the past ten years.
Through these years many clients have passed though our gates. It is the satisfaction of these clients that form the foundation Bonani -
Wild and Wonderfu
l is built on.
Take a trip into the wild with Bonani -
Wild and Wonderfu
l, where the game is plenty, the lodge cosy and the spirit of great service and value is immeasurable.
more about us...
Bonani -
Wild and Wonderfu
l, ‘n mini Serengeti, geleë aan die voetheuwels van die ongerepte noordelike Drakensberge, waar ‘n asemrowende natuurskoon en ryk natuurlewe jou begroet om jou tyd hier ‘n ondervinding van ‘n leeftyd te maak.
Sowat 50 kilometer vanaf Newcastle en 350 kilometer van Gauteng en Durban is dit die ideale bestemming om jou hooggeagde kliënte of werknemers te trakteer deur in die eksklusiewe lodge te bly. U is daarvan verseker dat geen ander mense behalwe die in u groep in die atmosfeer sal deel nie.