Vlieg met u helikopter na Bonani - Wild & Wonderful waar ‘n hoogs profesionele span u inwag om u naweek
‘n onvergeetlike ondervinding te maak.
Bonani - Wild & Wonderful bied u ‘n geleentheid van ‘n leeftyd, ‘n “Fly in “ 4x4 naweek.
U kry nie net die geleentheid om oor ‘n pragtige natuurskoon te vlieg nie, maar ons trakteer u met net die beste in 4x4 en allerlei ander lui-lekker ontspanings geriewe.Hierdie splinternuwe, opwindende en unieke geleentheid word aan u bekend gestel deur Bonani Wild & Wonderful in samewerking met Nissan SA.
Bonani - Wild & Wonderful is geleë in die ongerepte natuurskoon van die noordelike Drakensberge, sowat 50 km vanaf Newcastle. Ongeveer ‘n uur en ‘n half se vlieg vanaf Gauteng en Durban.
'n Ontspannings atmosfeer wat ‘n mens net op ‘n paar plekke ter wêreld kry is die een wat jy hier op Bonani - Wild & Wonderful sal vind.
Die pragtige lodge is teen die berg geleë wat dit ‘n asemrowende uitsig gee. In die luuksheid van die lodge sal u die rustige aande om die kampvuur in die omgewing se natuurskoon geniet terwyl die bekwame Bonani - Wild & Wonderful span hierdie naweek vir u die moeitewerd sal maak.
Put your helicopter to the test and fly over splendid scenery on your way to Bonani - Wild & Wonderful where a highly professional team have prepared an unforgettable weekend for you and your family or friends. This life changing experience also includes drives in the latest luxurious 4x4 vehicles offered by Nissan.
Bonani - Wild & Wonderful is situated in the untouched northern Drakensberg, about 50km from Newcastle.
We are an hour and a halves flight from Johannesburg or Durban.
The lodge offers a breathtaking view over the valley - offering you the luxury of the lodge whilst viewing a wide variety of game and bird species.
The well equipped accommodation offers you wood burning fires, and chalets are equipped with fire places, to make your experience even more enjoyable.